Wednesday, November 14, 2007

Afsaal eiendomme









HUISE & ERWE TE KOOP

Kontak: Sebastiaan Biehl
Landlyne: 053 207 0199
Sakfoon : 073 164 9936
E-pos : afsaal@oranet.co.za

Orania 'n Afrikaner tuiste.
Die afgelope jaar was ons dorp weereens gekenmerk deur n verdere versnelling in groei op vele terreine van ons gemeenskapslewe.Dit het wel merkwaardig geword na afhandeling in die grondeis .Soms was hierdie groei skouspelagtig en het dit groot eise aan die direksie se bestuursvermoee gestel.Terselftetyd het Orania toenemende positiewe blootstelling in die media gekry en daardeur sy beeld van selfstandigheid verder uitgebou.

(Klik op kaart)


















Orania gesien van bo,28 000ft/7000km van' n satelietJy kan die pad sien wat deur Orania loop en ook die ronde lande.Jy sien dat Orania gelee is aan weerskante van die pad,aan die een kant tot by die Oewerpark wat teen die rivier gelee is.Die woon gebied tussen die pad tot by die Oewerpark word genoem die grootdorp.Die wit banke wat jy sien is natuurlike kalk.Hier is alles in harmonie met die natuur In rus en vrede met die wereld kan jy rustig by die rivier ontspan.

















Die volkstaatsplan van groei tot by die weskus.











Pryse van af 12 November 2007.

Huise te koop

01.A07 (Saffierstraat)A51

3 slaapkamerhuis, sitkamer, kombuis/eetkamer oopplan, TV-kamer, sonkamer, badkamer met bad, stort & wasbak, aparte toilet, dubbel motorhuis. Huis is binne en buite oorgedoen. Grootte van huis: 160 m².
Goed gevestigde mooi netjiese tuin met bome, gevestigde gras en besproeiing.
Erfgrootte: 910 m².
PRYS: R495 000,00






























02.Verkoop











Erwe te koop









01.(Saffierstraat, Orania-Wes)
A84

Leë erf beskikbaar met dienste.
Grootte: 503 m²
PRYS: R80 250,00

02. (Granaatsteenstraat, Orania-Wes)A85
Leë erf beskikbaar met dienste.
Grootte: 503 m²
PRYS: R80 250,00


03. (Granaatsteenstraat, Orania-Wes)A86

Leë erf beskikbaar met dienste.
Grootte: 569 m²
PRYS: R87 847,00

04.Voorbeeld.
















05 .(Granaatsteenstraat, Orania-Wes)A159
Leë erf beskikbaar met dienste.
Grootte: 541 m²
PRYS: R85 600,00


06 .(Granaatsteenstraat, Orania-Wes)A160

Leë erf beskikbaar met dienste.
Grootte: 588 m²
PRYS: R89 987,00

07.(Granaatsteenstraat, Orania-Wes)A161

Leë erf beskikbaar met dienste.
Grootte: 616 m²
PRYS: R95 444,00

Orania is ten volle toegerus vir kinders se opleiding en ook vermaak,hier is ook n groot swembad om hulle mee besig te hou,twee skole en 'n paar kleuter skole.









Verder beskik Orania oor sy eie internetstelsel met die internettoring by die hospitaalgebou.Hier word alle torings opgestel om ook die wifi moontlik te maak.Hier is ook rekenaardeskundiges wat alle tipe dienste lewer op die tegnologiese veld.Wie kan sonder tegnologie vandag klaar kom?














08.(Granaatsteenstraat, Orania-Wes)A162


Leë erf beskikbaar met dienste.
Grootte: 735 m²
PRYS: R96 514,00

09.(Granaatsteenstraat, Orania-Wes)A163

Leë erf beskikbaar met dienste.
Grootte: 649 m²
PRYS: R102 506,00

10.(Granaatsteenstraat, Orania-Wes)A164

Leë erf beskikbaar met dienste.
Grootte: 686 m²
PRYS: R106 786,00

11.(Granaatsteenstraat, Orania-Wes)A165

Leë erf beskikbaar met dienste.
Grootte: 503 m²
PRYS: R96 300,00

12.(Robynlaan, Orania-Wes)A168
Pragtige erf teenaan koppie, beplant met talle verskeie vrugtebome. Volle dienste (Krag, rouwater, varswater, riool en vullisverwydering) beskikbaar.
Grootte: 1027 m²
PRYS: R139 100,00









13.(Robynlaan, Orania-Wes)A169
Pragtige erf teenaan koppie, beplant met talle verskeie vrugtebome. Volle dienste (Krag, rouwater, varswater, riool en vullisverwydering) beskikbaar.
Grootte: 1032 m²
PRYS: R139 100,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070199 of 0731649936







14.(Granaatsteenstraat, Orania-Wes)A181


Leë erf beskikbaar (deel van meenthuisontwikkeling Marmeroord), dienste (water, riool) reeds aangelê. Koper sal self krag moet voorsien.
Grootte: 670m². Puik ligging (naby wingerd en pekanboord, teenaan koppie, goeie klimaat, landelike karakter maar naby aan winkelsentrum). Voorwaardes geld ten opsigte van boustyl.
PRYS: R58 850,00

01.(Brosdoring uitbreiding)
4 standplase te koop. Geleë binne Ekopark. Bring u plan, ons bou dit vir u.
PRYS: R53 500,00












02.Brosdoring Uitbreiding

Nuwe 3 slaapkamerhuis (klinkersteen) met 2 badkamers, oopplan kombuis en leefarea. Grootte van huis: 148 m², sluit stoepe uit. Lieflike uitsig.
Huis is geleë binne Ekopark (koppieagtige Karoolandskap op sy beste) met wild wat vrylik rondloop.
PRYS: R599 200,00
















DORPSHOEWE


01.H20

Grootte: 2,3 ha, met 2,3 ha waterreg. Ten volle beplant met pekanneutbome met drupbesproeiing.
Omtrent 230 bome wat so tussen 6 en 7 jaar oud is en reeds begin dra. Opbrengs neem jaarliks toe. Goeie langtermynbelegging.
PRYS: R481 500,00








LANDBOUHOEWES

Wil jy met neute,lusern,skape of perde boer of 'n land bewerk vir jouself?.Hier is genoeg spasie vir al jou planne en drome.Met oor genoeg water vir almal.Dit is jou grond,dit is jou plan,dit is jou toekoms.
















01.H34


Landbouhoewe met gevestigde wingerd aan kant van dorp, pragtige landelike
atmosfeer. Ideaal as naweekwegbreekplek met klein boerdery.
Grootte: 0.5156 ha (5156 m²). Volle waterregte.
Rouwater vir besproeiing beskikbaar, ander dienste is naby beskikbaar en kan aangelê word.
PRYS: R160 500,00






02.H53

Landbouhoewe met gevestigde wingerd aan kant van dorp, pragtige landelike
atmosfeer. Ideaal as naweekwegbreekplek met klein boerdery.
Grootte: 0.5140 ha (5140 m²). Volle waterregte.
Rouwater vir besproeiing beskikbaar, ander dienste is naby beskikbaar en kan aangelê word.
PRYS: R160 500,00







03.H54

Landbouhoewe aan kant van dorp, pragtige landelike
atmosfeer. Ideaal as naweekwegbreekplek met klein boerdery.
Grootte: 0.4811 ha (4811 m²). Volle waterregte.
Rouwater vir besproeiing beskikbaar, ander dienste is naby
beskikbaar en kan aangelê word.
PRYS: R160 500,00






04.H55

Landbouhoewe aan kant van dorp, pragtige landelike
atmosfeer. Ideaal as naweekwegbreekplek met klein boerdery.
Grootte: 0.4982 ha (4982 m²). Volle waterregte.
Rouwater vir besproeiing beskikbaar, ander dienste is naby
beskikbaar en kan aangelê word.
PRYS: R160 500,00







05.H8 DORPSHOEWE***OPSIE***
Grootte: 1,8 ha, met 2 ha waterreg. Hoewe reeds ontbos maar nog nie beplant nie. Naby oewerpark geleë, met mooi uitsig op koppie.
PRYS: R400 000,00











06.H16 LANDBOUHOEWE (VLU-plaasgedeelte)

Grootte van hoewe: 15 ha. 3,5 ha gevestigde lusern, 10 ha pekanneutbome (tussen 6 en 7 jaar oud).
Kaart en transport.
PRYS: R1 070 000 (R1,07 miljoen)

07.H77 DORPSHOEWE
Grootte van hoewe: 1,17 ha (11 770 m²). Volle waterregte. Gevestigde lusern met besproeiing. Lieflike landelike atmosfeer maar naby dorp.
PRYS: R260 000,00











oEWERERWE







Erwe vir houthuise binne Oewerpark vakansieoord. Omtrent 150 m vanaf Oranjerivier.
Erfgrootte tussen 483 m² en 650 m².
PRYS: R220 000,00 (Spesiale aanbod vir eerste 5 erwe: R160 500)


Hier is n paar voorbeelde van houthuise wat by die Oewerpark gebou is.













































Die nuwe houthuise vorm deel van die oewerpark vakansieoord met toegang tot oewerpark se geriewe soos bootlanseerpleken hengeloord. Bome en damme en kleinwild binne park. Pragtige natuurskoon 'n paradys vir die woelwaters.











LET WEL
: ‘n Lys van Nywerheidspersele wat te koop is, is ook beskikbaar.